Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 11:4 Die Boodskap (DB)

Toe sê hulle vir mekaar: “Kom ons bou vir onsself ’n stad met so ’n hoë toring dat die puntjie aan die hemel raak. Ons sal dan beroemd word en ook sterk wees. Doen ons dit nie, is dit klaarpraat met ons. Ons sal magteloos oor die hele wêreld rondswerf.” Hulle het toe begin bou.

Lees volledige hoofstuk Genesis 11

Kyk Genesis 11:4 in konteks