Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 11:31 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Tera besluit om te trek. Hy het sy oudste seun, Abram, sy skoondogter, Sarai, sy kleinkind, Lot, en die res van die familie gevat en getrek. Hulle is sak en pak uit Ur van die Galdeërs weg en het in die rigting van Kanaän getrek. Op pad het hulle in Haran gekom en besluit om daar te bly.

Lees volledige hoofstuk Genesis 11

Kyk Genesis 11:31 in konteks