Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 11:29 Die Boodskap (DB)

Abram is getroud en later is Nahor ook getroud: Abram met Sarai en Nahor met Milka. Milka was ’n dogter van Haran, wat ook nog ’n ander dogter gehad het met die naam Jiska.

Lees volledige hoofstuk Genesis 11

Kyk Genesis 11:29 in konteks