Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:3-5 Die Boodskap (DB)

3. God was egter daar en Hy het gesê: “Laat daar lig wees.”

4. Skielik was daar oral lig. God was baie tevrede met die lig wat Hy gemaak het. Hy het dit apart van die donkerte gehou.

5. God het die lig “dag” genoem en die donkerte “nag”. Dit het toe nag geword en weer dag. Dit was die eerste dag van die skepping.

Lees volledige hoofstuk Genesis 1