Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:2 Die Boodskap (DB)

Voor die skepping was alles eensaam en verlate. ’n Angswekkende donkerte het oor die bodemlose dieptes gehang. En ’n ongelooflike sterk wind het heeltyd oor die waters gewaai.

Lees volledige hoofstuk Genesis 1

Kyk Genesis 1:2 in konteks