Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 9:13 Die Boodskap (DB)

Hierop was Ester se antwoord: “As dit die koning se goedkeuring wegdra, laat die Jode in Susan môre weer toe om te doen wat hulle vandag gedoen het. En wat die lyke van die tien seuns van Haman betref, laat hulle in die openbaar ten toon gestel word.”

Lees volledige hoofstuk Ester 9

Kyk Ester 9:13 in konteks