Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:5 Die Boodskap (DB)

“As dit met die koning reg is en as u van my hou, skryf asseblief ’n koninklike brief om Haman, die seun van Hammedata en ’n afstammeling van koning Agag van die Amalekiete, se opdragte te stop. Hy het beveel dat die Jode in al die provinsies doodgemaak moet word.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:5 in konteks