Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:15 Die Boodskap (DB)

Mordegai het die paleis verlaat, geklee in ’n koninklike mantel van blou en wit en met ’n pragtige goue kroon op sy kop. Bo-oor die mantel het hy ’n kleed van fyn linne en pers stof gedra. Die stad Susan het met vreugde die nuwe proklamasie gevier.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:15 in konteks