Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:2 Die Boodskap (DB)

Toevallig lees hulle toe vir hom die gedeelte waar Mordegai te hore gekom het van die komplot van Bigtan en Teres, die twee paleisamptenare wat beplan het om koning Ahasveros dood te maak.

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:2 in konteks