Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:1 Die Boodskap (DB)

Daardie selfde nag het die koning gesukkel om aan die slaap te raak. Hy laat haal toe die geskiedenisboeke wat alles oor sy koninkryk vertel en alles wat hy al gedoen het, en laat sy personeel dit vir hom voorlees.

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:1 in konteks