Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:9 Die Boodskap (DB)

Haman is vrolik en opgeruimd daar weg. Maar toe hy vir Mordegai by die hek van die paleis sien sit en dié weer nie opstaan om hom te groet nie, was hy woedend.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:9 in konteks