Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:2 Die Boodskap (DB)

Toe hy koningin Ester daar in die voorportaal sien staan, was hy so oorrompel deur haar skoonheid dat hy dadelik sy goue septer na haar toe uitgesteek het. Ester het toe nader gekom en aan die punt van die septer geraak.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:2 in konteks