Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:14 Die Boodskap (DB)

Sy vrou, Seres, en sy vriende gee hom toe ’n plan: “Hoekom laat bou jy nie ’n 23 meter hoë galg nie? Dan kan jy môreoggend vir die koning vra om Mordegai te laat ophang. Daarna kan jy sonder probleme saam met die koning na die ete toe gaan.” Haman het van die idee gehou en die galg laat bou.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:14 in konteks