Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:23 Die Boodskap (DB)

’n Ondersoek het toe aan die lig gebring dat Mordegai die waarheid praat. Die twee skuldiges is dadelik gehang. Die koning het opdrag gegee dat hierdie gebeurtenis amptelik as deel van die geskiedenis van sy regeringstyd opgeteken moes word.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:23 in konteks