Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:21 Die Boodskap (DB)

Gedurende die tyd wat Mordegai in diens van die koning was, het Bigtan en Teres, twee van die koning se persoonlike lyfwagte, kwaad geword vir koning Ahasveros en planne beraam om hom te vermoor.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:21 in konteks