Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:18 Die Boodskap (DB)

Om hierdie geleentheid te vier het die koning ’n groot onthaal ter ere van Ester gegee waarheen hy al sy hoë amptenare en ander mense wat in sy diens was, uitgenooi het. Hy het dit ook ’n openbare vakansiedag gemaak en geskenke aan die mense uitgedeel.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:18 in konteks