Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:17 Die Boodskap (DB)

Die koning het meer van haar gehou as van enige van die ander meisies. Hy was so beïndruk met haar dat hy haar dadelik as koningin in Vasti se plek gekroon het.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:17 in konteks