Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:3 Die Boodskap (DB)

In sy derde jaar as koning het hy ’n groot fees gehou vir al sy hoë amptenare en ander werknemers. Die weermagoffisiere van Persië en Medië was daar, asook ander uitgesoekte gaste en die regeerders van die provinsies.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:3 in konteks