Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:1-2 Die Boodskap (DB)

Die volgende verhaal het in die tyd van koning Ahasveros van Persië afgespeel. Uit sy paleis in Susan het hy oor 127 provinsies regeer, wat gestrek het van Indië af tot by Etiopië.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:1-2 in konteks