Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:3 Die Boodskap (DB)

Ek was so geskok toe ek hiervan hoor dat ek my klere begin skeur het en die hare uit my kop en baard gepluk het asof ek gehoor het van iemand wat dood is. Ek het verslae op die grond gaan sit.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:3 in konteks