Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:33 Die Boodskap (DB)

Op die vierde dag het ons die silwer, die goud en die items vir die tempel by die tempel gaan weeg en dit getel. Ons het dit aan die priester Meremot seun van Urija gegee. Eleasar seun van Pinehas was by. Die Leviete Josabad die seun van Jesua en Noadja die seun van Binnuï was ook as getuies by.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:33 in konteks