Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:24-25 Die Boodskap (DB)

Ek het Serebja en Gasabja en tien van die ander priesters gekies. Ek het vir hulle die geld en die ander goed vir die tempel gegee dat hulle dit kon oppas. Dit was die geskenke wat die koning, sy raadgewers en sy amptenare en al die Israeliete wat in die ballingskap agtergebly het vir die tempel van ons God in Jerusalem gestuur het.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:24-25 in konteks