Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:20 Die Boodskap (DB)

Daar het ook 220 tempelwerkers van daar af gekom. Hulle was almal uit die nageslag van die mans wat Dawid en die leiers destyds aangestel het om die Leviete te help. Ook hulle name is opgeneem in die lys mense wat teruggegaan het.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:20 in konteks