Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:17 Die Boodskap (DB)

Ek het hulle na Iddo, die hoof van die skool by Kasifja, gestuur. Hulle moes gaan kyk of hulle nie by Iddo Leviete kon kry wat bereid was om by die tempel van ons God in Jerusalem te gaan werk nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:17 in konteks