Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:15 Die Boodskap (DB)

Ek het almal by die kanaal wat na Ahawa vloei, bymekaar laat kom. Ons het drie dae lank daar oorgestaan. Ek het priesters onder die groep gekry. Daar was egter geen Leviete in die groep nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:15 in konteks