Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:28 Die Boodskap (DB)

Die Here het gemaak dat die koning, sy raadgewers en al sy belangrike amptenare my goedgesind is. Ek het moed geskep omdat ek kan sien dat die Here my God my beskerm. Ek het van die leiers uit die Israeliete na my toe laat kom om saam met my na Jerusalem toe terug te gaan.”

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:28 in konteks