Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:27 Die Boodskap (DB)

Esra het toe gesê: “Ek maak die Here se Naam groot. Hy is die God van my voorouers. Hy het die koning gewillig gemaak om al hierdie dinge vir die tempel van die Here in Jerusalem te doen.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:27 in konteks