Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:17 Die Boodskap (DB)

Jy moet versigtig met hierdie geld werk. Koop die bulle, ramme en lammers, en alles wat nodig is vir die offers wat julle bring. Koop ook wat nodig is vir die ander offers waarvan julle ’n deel daar by die tempel mag eet en drink. Gaan offer dit alles op die altaar in julle God se tempel in Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:17 in konteks