Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:16 Die Boodskap (DB)

Jy moet ook al die geld wat jy by mense in die provinsie van Babel kan insamel, saam met jou vat. Ook die geskenke van die volk en van die priesters vir die tempel van God in Jerusalem moet saam met jou gaan.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:16 in konteks