Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:21 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete wat teruggekom het, het toe saam die paaslam geëet. Ook die mense wat reeds in die land gebly het en wat getrou gebly het aan die Here, die God van Israel, en nie deelgeneem het aan die afgodsdiens van die ander volke in die land nie, het saam met hulle daaraan geëet.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:21 in konteks