Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:20 Die Boodskap (DB)

Die priesters en die Leviete het hulleself man en muis opnuut aan God verbind om alles vir Hom te doen soos Hy dit van hulle verwag. Hulle het die paaslam vir hulleself en vir die ander priesters geslag en vir almal wat teruggekom het.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:20 in konteks