Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:3 Die Boodskap (DB)

Tattenai was in daardie stadium die goewerneur van Wes-Eufraat. Hy het Setar-Bosnai en ander amptenare saam met hom Jerusalem toe gevat en met die Judeërs gaan praat. Hy het vir hulle gevra: “Wie het gesê julle mag aangaan om die tempel te bou en te probeer klaarmaak?”

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:3 in konteks