Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:2 Die Boodskap (DB)

Hulle boodskappe het Serubbabel seun van Sealtiël en Jesua seun van Josadak aangevuur om weer die tempel van God in Jerusalem te begin bou. Hierdie mans van God het hulle hande sterk gemaak om dit te doen.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:2 in konteks