Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:6 Die Boodskap (DB)

Jare later, toe Ahasveros so pas koning geword het, het hulle onmiddellik by hom gaan kla. Hulle het ’n klag teen die nuwe intrekkers van Juda en Jerusalem neergeskryf en dit vir die nuwe koning gaan gee.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:6 in konteks