Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:4 Die Boodskap (DB)

Die mense wat reeds daar gebly het, het toe hulle bes gedoen om die Judeërs te laat ophou. Hulle het hulle selfs probeer bangmaak sodat hulle nie met die bouwerk sou aangaan nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:4 in konteks