Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:23 Die Boodskap (DB)

Die oomblik toe die brief van koning Artasasta vir Regum, die sekretaris Simsai en die ander amptenare gelees is, het hulle vinnig na die Judeërs in Jerusalem gegaan. Hulle het die Judeërs gedwing om op te hou met die werk.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:23 in konteks