Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:19 Die Boodskap (DB)

Ek het gesê dat hulle in die geskiedenisboeke moet gaan kyk wat daar oor Jerusalem geskryf is. Dit het uitgekom dat hierdie stad inderdaad van lankal af teen die konings was. Daar was altyd weerstand en oproer in die stad.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:19 in konteks