Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:12 Die Boodskap (DB)

Ons wil hê die koning moet weet dat die Judeërs wat van die ander provinsies hier na ons toe getrek het, besig is om in Jerusalem saam te trek. Hulle is besig om daardie slegte en rebelse stad reg te maak vir oorlog. Hulle het die stad se mure weer begin opbou. Die fondament is reeds klaar.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:12 in konteks