Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:3 Die Boodskap (DB)

Hulle was maar bang vir die ander volke wat ook in die land gebly het. Hulle het nogtans die altaar op die plek gebou waar die tempel vroeër gestaan het. Hulle het elke oggend en elke aand vir die Here offers op die altaar gebring.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:3 in konteks