Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:70 Die Boodskap (DB)

Die priesters, die Leviete, ’n deel van die volk en die sangers, die poortwagte en die tempelwerkers het in Jerusalem gaan bly. Die res van die Judeërs wat teruggekom het, het teruggegaan na die plekke waar hulle oorspronklik vandaan gekom het.

Lees volledige hoofstuk Esra 2

Kyk Esra 2:70 in konteks