Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:68 Die Boodskap (DB)

Toe hulle by die bouvalle van die tempel van die Here in Jerusalem aankom, het die leiers van die families uit hulle eie beursie geld gegee om die tempel te herbou.

Lees volledige hoofstuk Esra 2

Kyk Esra 2:68 in konteks