Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:65 Die Boodskap (DB)

Daarby moet nog 7 337 manlike en vroulike slawe getel word wat saam met hulle gegaan het. In die groep was daar nog ’n verdere 200 sangers en sangeresse wat by die tempel kon werk.

Lees volledige hoofstuk Esra 2

Kyk Esra 2:65 in konteks