Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:6 Die Boodskap (DB)

Esra is van die tempel af weg na die blyplek van Joganan die seun van Eljasib toe. Hy het die nag daar gebly. Hy het egter niks geëet of gedrink nie. Hy het getreur oor al die mense wat teruggekom het en nie aan die Here getrou gebly het nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:6 in konteks