Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:13 Die Boodskap (DB)

Daar het ook ’n voorstel gekom: “Ons is baie mense hier bymekaar. Dit reën aanmekaar. Ons kan nie die hele tyd hier buite in die reën bly staan nie. Hierdie ding kan ook nie binne ’n dag of twee klaargemaak word nie. Daar is baie van ons wat aan hierdie oortreding skuldig is.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:13 in konteks