Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:8 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir my: “Mens, breek daardie gat in die muur nog groter!” Toe ek die muur verder afbreek, sien ek dat daar ’n deur is wat na ’n versteekte ingang lei.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:8 in konteks