Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:2 Die Boodskap (DB)

Ek het toe Iemand gesien wat soos ’n Mens gelyk het. Van sy heupe af tot by sy voete het dit gelyk of die Man van vuur gemaak was. En van sy heupe af boontoe het dit gelyk of Hy van vuurwarm, gloeiende metaal gemaak was.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:2 in konteks