Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:7 Die Boodskap (DB)

Die dag dat jy vernietig gaan word, is voor die deur, Israel. Die tyd van straf het vir jou aangebreek. Groot moeilikheid wag vir jou. Niemand sal nou van vreugde uitroep nie. Nee, jy sal net hoor hoe mense vol vrees skreeu om hulp.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:7 in konteks