Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:27 Die Boodskap (DB)

Die regeerders van die land sal hulle ook nie kan help nie. Die regeerders sal self staan en huil, so hartseer sal hulle wees. En die mense sal bewe, so bang sal hulle wees. Dan sal Ek al die slegte dade wat mense aan mekaar gedoen het, aan hulle terugdoen. Hulle sal gestraf word met die straf wat hulle verdien. Dan eers sal hulle besef en erken dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:27 in konteks