Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:26 Die Boodskap (DB)

Daar sal net nog meer rampe en moeilikhede wees; dit sal nooit ophou nie. Hulle sal die een gerug na die ander hoor van rampe wat oor die volk kom. Dan sal mense na die godsdienstige leiers toe hardloop en vra: ‘Wat sê die Here vir ons?’ Maar die leiers sal hulle ook nie kan help nie. Niemand sal vir hulle kan sê wat om te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:26 in konteks