Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:9 Die Boodskap (DB)

En dan, wanneer hulle as gevangenes in ’n vreemde land sit, sal hulle My skielik weer onthou. Hulle sal raaksien hoe seer hulle My gemaak het toe hulle ongehoorsaam aan My was en voor vreemde afgode gaan buig het en offers aan hulle gebring het. Dan sal hulle hulleself haat oor al die verkeerde dinge wat hulle aangevang het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:9 in konteks